Home   →   Pretoria Business Directory   →   Huweliks Berading
GPS coordinates: lat: 0.000000 - lng: 0.000000



Huweliks Berading

Address:

Spitskop Straat 338, 0080 Pretoria

Telephone:
082 331 4704

Fax:
0866738586

Description
Berading sessies vir jou huwelik - een tot een. Verander vasgevangde verhoudingspatrone en genees die kern van die seer wat julle konflik veroorsaak. 60 minute sessies. 'n Minimum van 8 tot 12 sessies is nodig vir 'n betekenisvolle verandering.

Keywords
Marriage Counselling, Couples Therapy, Couples Counselling, Imago, Pare Werkswinkels, Huweliks Terapie, Huweliks Voorbereiding, Verhoudings Terapie
Company description
Imago Verhoudingsterapie
Is jy tans in 'n verhouding wat in die moeilikheid is?
Wonder jy wat het van die mens geword waarop jy verlief geraak het? Sal jy graag die liefde wat jy eens gehad het weer wil herontdek en dit vir altyd wil behou?
Of dalk is jy pas getroud of 'n paar wat voorberei om te trou en graag 'n ware konneksie wil skep wat vir altyd sal hou.
Of dalk is jy 'n enkellopende wat doodeenvoudig moeg is om in verhoudings betrokke te raak wat nooit aan jou behoeftes voldoen nie.
Imago Verhoudings Terapie voorsien al die gereedskap en tegnieke wat nodig is vir die transformasie van jou verhouding. Dit verskaf ook belangrike onmiddelike verligting.
As ons onbewus bly van die versteekte agenda van romantiese liefde, hou ons aan om dieselfde foute te maak. Ons moet begryp dat konflik groei is wat probeer om te gebeur. Deur ons probleme met Imago Dialoog op te los, verdiep mens die emosionele band wat aanvanklik in romantiese liefde geskep is tot die kragtige binding van ware liefde. Imago verhoudingsterapie skep die veilige ruimte vir heling en groei wat kan lei tot die verhouding van jou drome. Ons kan jou help om die verhouding van jou drome te ontdek met ‘n helings- proses van dialoog en rekoneksie.
Service Areas
Marriage therapy, huweliks terapie, relationships, marriage
Spoken languages
Afrikaans, English

Other Businesses: