Home   →   Margate Business Directory   →   See Vakansie Akkommodasie in Uvongo
GPS coordinates: lat: -30.831446 - lng: 30.398153



See Vakansie Akkommodasie in Uvongo

Address:

Colin Street, 4270 Margate - Uvongo

Telephone:
0798168027

Description
Kom geniet die vakansie in ‘n modern Balinese-styl 2 slaapkamer, 2 Badkamer eenheid met 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en onderdakparkering.Vir besprekings skakel ons by 0798168027.

Keywords
Margate, Ramsgate, Akkommodasie, Port Shepstone, Shelly Beach, Manaba, See, Oribi Gorge, Selfsorg, Walvisse, Wittebrood, Seevakansie, Topanga, Bootritte, Suidkus, Macbanana, Diepsee Visvang, Dolfyne, Lake Eland, Walvisbesigtiging, St Micheals, Natalkus, Pistols Saloon
Company description
Kom geniet die vakansie in ‘n modern Balinese-styl 2 slaapkamer, 2 Badkamer eenheid met 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en onderdakparkering.Vir besprekings skakel ons by 0798168027.
Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval, huur van bote, kunsstalletjies en wonderlike visvang. Uvongo is gelee op die Suidkus van Kwazulu Natal en is een van die top vakansie bestemmings in Suid Afrika. Ontsnap na ons pragtige kus met sy tropiese plantegroei en warm subtropiese klimaat. Shelly Beach is slegs 2 kilometer vanaf Uvongo vir diepsee visvang.

Other Businesses: