Home   →   Klerksdorp Business Directory   →   La Bella Donna Bruide/Bridals Klerksdorp
GPS coordinates: lat: -26.860559 - lng: 26.623989



La Bella Donna Bruide/Bridals Klerksdorp

Address:

41 Mauritius Street, Meiringspark, 2571 Klerksdorp

Telephone:
072 1511 285

Description
Alles vir die Bruid en haar gevolg. Handgemaakte Trourokke, Strooimeisierokke, Manspakke, Aandrokke, Matriekafskeidsrokke, Bykomstighede en Troukoeke.

Rokke word splinternuut gemaak na jou smaak of jy kan kies uit 100e tweedehandse trourokke / matriekafskeidsrokke te huur teen baie billike pryse. Ek help graag!

Ek is al vir jare in die naaldwerkbedryf. Die ou Klerksdorpers sal my onthou van die jare 80's toe ek die eienaar van "...The Factory Shop" in die destydse Checkers Sentrum was. Later jare was ek eienaar van "Lane's Fashion Boutique" in Boomstraat. "La Bella Donna Bruide/Bridals" bestaan al sedert 2003 en is geleë in Neserstraat 20, Klerksdorp, Noord-Wes.

Keywords
Wedding Dresses, Evening Wear

Other Businesses: