Home   →   Bloemfontein Business Directory   →   Magnum Opus Vir Gesondheid
GPS coordinates: lat: -29.121611 - lng: 26.181210



Magnum Opus Vir Gesondheid

Address:

Rindl Street 11, 9321 Bloemfontein

Telephone:
0716755380

Fax:
0867542928

Description
By Magnum Opus vir Gesondheid is ons fokus om gesondheid terug te bring in ons mediese verwysings, eerder as om te fokus op siektes en hul behandelings
Deur gebruik te maak van verskillende tegnologiese hulpmiddels kan die liggaam ondersteun word om weer balans in sy selfregulerende vermoeë te hervestig.
Dit is die doel van Magnum Opus om jou liggaam te help om homself te help. ‘n Gestruktueerde ontledings proses is saamgestel waartydens ‘n algemene evaluering van u liggaam plaasvind, gevolg deur toepaslike ondersteunende behandelings of aanbevelings. Elke persoon is uniek en daarom sal elkeen unieke behoeftes vir gesondheid hê wat in ag geneem moet word.
Indien u reeds gediagnoseer is, sal daar net ‘n aanvullende behandeling tot u huidige alopatiese behandeling aanbeveel word.

Keywords
Plant, Animal, Quantum, Group Therapy, Scio, Ces, Distant Healing, Tissue Salts, Rife

Other Businesses: